Hierdie plaas bied alles wat 'n boer nodig het - van uitgebreide lande en weidings tot 'n gerieflike leefruimte met moderne geriewe.
Plaas Kenmerke:
- Totale Grootte: 815.7425 hektaar
- Verdeeld in: 14 lande/kampe en 7 weidingskampe
- Grond damme: 3
- Sonpompe: 3
- Sink damme: 3
- Watervoorsiening: Alle kampe toegerus met waterkrippe uit sinkdamme
- Lande: 300 hektaar
- Weiding: 515 hektaar
Hoofhuis:
- Slaapkamers: 4
- Badkamers: 2
- TV Kamer
- Sitkamer
- Kombuis
- Opwas
- Kantoor
- Gym
- Stoorkamer
- Afdak vir Voertuie
Addisionele Geboue:
- Werkershuise: 5
- Groot Store: 3
Geriewe en Infrastruktur:
- Energie: Volledige sonkrag stelsel
- Vermaak: Braai area
- Tuin: Besproeiingstelsel
- Sekuriteit: Elektriese heining
Kontak ons vandag nog om hierdie unieke geleentheid nie mis te loop
nie!
Read more...