Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 10
R 7 420 000

Farm for Sale in Reivilo

Reivilo, Reivilo

Erf Size 1 284.8 ha
`n Mooi beesplaas in die waterryke omgewing van Reivilo - P1115
Eskom: 1 Ontkoppelde punt (Enkelfase)
Boorgate: 6 ( 2 is nie toegerus)
Windpompe: 3
Solarpompe: 1
Damme:7
Tenks: 1 x 5000L Asbes tenk by die huis
Suipings: 10
Gemiddelde reënval: 400mm/jaar
Drakrag: 10ha/GVE
Hoeveel bees kan geboer word: 130 koeie
Kampe: 12
Toestand van draad: Redelik
Krale: 1 Stel krale by die huis
Veehanterings geriewe: 1 x Laaibank, 1 x Drukgang en 1 x Nekklamp
Jakkalsdraad omhein: Ja
Wildspesies: 15 Gemsbokke

Verbeterings: 1 x Woonhuis, 1 x Stoorkamer, 1 x Ou melkstal en 1 x werkershuis met 2 vertrekke

Naaste veilingkrale: Reivilo, 55km
Hartswater, 70km
Die groot pluspunt wat diefstal en veiligheid aanbetref is dat dit `n binneplaas is. Moet nie die geleentheid om `n goeie beesplaas te bekom, misloop nie.
Listing Number
112664790
Type of Property
Farm
List Date
10 December 2024
Size of farm
1 284.8 ha
Distance From Town
0Km

Education

Reivilo Combined School
0.40km
Reivilo Secondary
0.84km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Farm Expert Properties

View all properties for Sale

Johannes Bester

Share



Print Print