Vir die entrepreneur n goed ontwikkelde en toegeruste plaas met ontwikkelings potensiaal en reeds gevestigde inkomste.
n Baie goeie geleentheid om in die gewilde omgewing n uitsonderlike besigheid te bedryf en die wonderlike leefstyl van die Klein Karoo te ervaar.
48 Ha Besproeiingsplaas in die Ladismith omgewing in die bekende Hoekoe vallei.
17 Ha Amandels 5jr oud.
4 Ha Naartjies. (Niles) 3 jr oud
2 Ha Appelkose 2 jr oud.
4 Ha Kaal grond met moederlyne.
6 Gronddamme met n kapasiteit van 540 000 kubm.
72 Uur water elke 14 dae vanuit n beurtsloot.
48 Uur per week water vanaf die Hoekoe waterskema.
27 000 L/u Boorgat nie toegerus met uitsonderlike potensiaal en kwaliteit vir botteleer.
3 Slaapkamer baie netjies gerestoureerde woning.
Aanleg vir bottelering ten volle
toegerus en gelisensieer nog nie in bedryf.
Geen arbeidershuise.
Prys R17.3 milj as lopende saak indien koper BTW geregistreer is.
Read more...