A blank canvas waiting for its owner. This promising located farm can be found on the Alma road approximately 30 minutes away from Vaalwater and 1 hour and a half from Pretoria. There is plenty of feeding ground and enough water for your entire herd with a creek running through the farm. Located in a malaria-free zone with water surrounding the farm. Call today to book a viewing!
Daar is genoeg voergrond en genoeg water vir die hele kudde met 'n spruit wat deur die plaas loop. Hierdie uitstekende plaas is 'n lee¨ potret wat op die eienaar wag en kan gevind word op die Alma -pad, ongeveer 30 minute van Vaalwater en n uur en n half van Pretoria af. Gelee¨ in 'n malariavrye gebied met water rondom die plaas. Kontak vandag nog vir n besigtiging!