Hierdie 502 Ha duineplaas is 'n ideale veeplaas en bied aan voornemende kopers al die geriewe om n suksesvolle boerdery te bedryf.
Plaas is ingedeel in 10 kampe met veesuipings in elkeen.
Twee boorgate een toegerus met elektriese pomp en een met windpomp (wat tans buite werking is) voorsien die plaas van water met opgaartenks wat strategies geplaas is om water oor hele plaas te versprei.
Daar is 'n aantal ha ou lande waarvan 20 ha in die laaste tyd bewerk en geplant is.
'n ESKOM kragpunt op die eiendom voorsien krag aan die plaas.
Brandhout kan as ekstra inkomste gemaak word.
Goeie woonhuis met al die nodige geriewe rond die opset mooi af.
Daar word tans met skape geboer en kan as lopende saak aangebied word aangesien eienaar vir BTW geregistreer is.
Prys sluit BTW
uit.
Read more...