Die historiese plaas Zeekoegat waarop die dorp Riversdal ontwikkel is, is in die mark met die oorspronklike woning gebou in 1820.
Hierdie 121,3 ha plaas met 5 transport aktes en 19,8 ha waterregte, vanuit die Korenterivier besproeiingsskema, met al die historiese geboue bied die ideale geleentheid aan n vindingryke enterpreneur om besigheid en boerdery te kombineer vir n uitsonderlike toerisme geleentheid.
Geboue tans in gebruik en verhuurbaar:
1. Hoof huis gebou in 1820 en ten volle gerestoureer beslaan 289 vkm.
2. Long Mountain Lodge, gebou in 2010, 350 vkm is n argiteks ontwerpte woning met sonkrag.
3. Historiese dubbelverdieping skuur omskep in akkomodasie eenheid, funksie venue en kantore van 225 vkm ongeveer 85% gerestoureer met n 2.5 m stoep. Ablusie geriewe van 55
vkm en 60% gerestoureer.
4. Goat house 60 vkm ten volle gerestoureer en word gebruik as Air B & B eenheid.
5. 2 X 3 Slaapkamer eenhede elk 72 vkm ten volle gerestoureer en word verhuur.
6. 44 vkm Een slaapkamer eenheid met grasdak word verhuur.
7. 44 vkm Een slaapkamer eenheid met grasdak gedeeltelik gerestoureer.
8. 'n Braaiarea van 32 vkm onderdak en 32 vkm oop is in 2008 gebou.
9. 'n Historiese monument gebou in 1795 en ten volle gerestoureerbeslaan ongeveer 240 vkm met n onderste verdieping van 76 vkm.
Ander geboue:
1. Yellow house 77 vkm moet nog gerestoureer word.
2. Bluegum shed 140 vkm ongerestoureer.
3. Skuur langs monument 144 vkm ongerestoureer.
4. Perde stalle 60 vkm.
Skure:
1. 17 X 13 Skuur gebou in 2009 met 5 X 13 solder.
2. 2 Klein rondawels vir stoor van toerusting.
Wateregte.
140 000 Kubm water per jaar vanuit die Korenterivier besproeiingsskema.
Alle besproeiing dmv gravitasie onder eie druk met draglines.
Watertenks 7 X 10 000 L en 4 X 5 000 L
Water filtreer en suiweringsaanleg met elektriese pomp en filters.
2 Klein sement reservoirs.
5 Gronddamme vir opgaar van water vanuit besproeiingsskema.
Algemeen.
Daar is ESKOM krag op plaas.
Plaas is opgedeel in 7 kampe.
Totale huurinkomste beloop tans tussen R850 en R900 000 per jaar.
Trekker en implemente uitgesluit by transaksie maar onderhandelbaar.
Alle indringer plante en bome op eiendom is verwyder.
Prys van R 33 900 000 sluit BTW uit.
Read more...