Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 43
R 19 500 000

Farm for Sale in Riversdale Rural

Riversdale, Riversdale Rural

Erf Size 367 ha
Uitsonderlike veeplaas met besproeiing te Riversdal
TUINROETE eiendomme het alleenmandaat om die besonderse eiendom te bemark.

Hierdie 367 ha plaas bestaan uit twee transporte en bied n besonderse geleentheid aan n voornemende koper aangesien dit nie net in 'n uiters mooi omgewing geleë is nie maar ook 'n baie goed ontwikkelde boerdery eenheid is.

Die plaas naby die berg is in 'n hoë reënval gebied en bied vele opsies aangesien 151 ha wildomhein is en dus die geleentheid om die bestaande wild verder te ontwikkel saam met die boerdery asook die potensiaal bied vir landboutoerisme indien verkies met wild, staproetes en 4 x4.

Hier word tans suksesvol met skape en die hoofvertakking vleisbeeste geboer. (Dexter stoet)

Die plaas bestaan uit ongeveer 120 ha droeëlande, waarvan 'n gedeelte onder lusern gevestig is, 40 ha ou lande, 10 Read more...
Listing Number
115514718
Type of Property
Farm
List Date
02 February 2025
Size of farm
367 ha
Distance From Town
0Km

Education

Lanquedoc Vgk Primary
3.05km
Klipfontein Vgk Primary
10.17km
Soetmelksrivier Vgk Primary
10.86km

Sports and Leisure

Grootvadersbosch Nature Reserve
7.93km