| Next Listing
https://property.landbou.com/property-for-sale-in-vanwaartshof-s3659#111988857
Back to Results
Photo Grid
Photos
1 of 34
R 7 350 000
Farm for Sale in Riversdale Rural
Riversdale, Riversdale Rural
Veeplaas in die Riversdal vlakte.
Hierdie 380 ha plaas bied goeie geleentheid om in die bekende vlakte area met vee te boer. 150 Ha is bewerkbaar en uiters geskik vir die produksie van weidings. Res is natuurlike veld.
Die plaas is verdeel in 20 kampe met 100ha afgekamp met ogiesdraad wat dit geskik maak vir boer met bokke. 2 Boorgate toegerus met sonpompe sowel as twee putte met windpompe verskaf water vir veesuipings.
Daar is n ou opstal met 4 slaapkamers en 2 badkamers op die plaas. 'n 18 X 12 m stoor. Twee afdakke gesamentlik 18 X 12 m asook 2 buitegeboue en n arbeidershuis.
Implemente en vee nie ingesluit by koop nie maar kan onderhandel word om te koop vir lopende saak.