|   Next Listing https://property.landbou.com/property-for-sale-in-paarl-east-s16876#109665366 Back to Results
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 24
R 47 500 000

Farm for Sale in Riversdale Rural

Riversdale, Riversdale Rural

Melkplaas in Riversdal
Hierdie 860 ha plaas is geleë teenaan die berg met sy eie waterbron wat slegs deur die plaas benut word.
Drie opgaardamme stoor water uit twee bergstrome wat dmv pypleidings vanuit die berg gevoed word.

80 Ha permanente besproeiing en 140 ha droëlande met store, melkstal en koeibehuising voorsien alles wat nodig is vir n volledige goed toegeruste suiwelboerdery.

6000 vkm Koeibehuising maak die potensiaal van die plaas net soveel groter as wat die natuurlike hulpbronne kan dra.

Gerieflike woonhuis, arbeidershuise, store en afdakke is deel van die goed ontwikkelde infrastruktuur.

Geleë in n baie hoë reenval area maak hierdie plaas ideaal vir die vestiging van weidings wat as basis dien vir melkboerdery.

Prys sluit BTW uit.
Listing Number
109665366
Type of Property
Farm
List Date
22 February 2021
Distance From Town
0Km

Education

Lanquedoc Vgk Primary
3.05km
Klipfontein Vgk Primary
10.17km
Soetmelksrivier Vgk Primary
10.86km

Sports and Leisure

Grootvadersbosch Nature Reserve
7.93km