Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom onder 'n fraksionele eienaarskapstruktuur aangebied word. Gevolglik is bankfinansiering nie van toepassing nie, en die eiendom is uitsluitlik beskikbaar vir KONTANTKOPERS. Belangstellende kopers is welkom om ons te kontak vir meer inligting rakende die eienaarskapmodel en die aankoopproses.
24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer.
Winkels en mediese fasiliteite op die perseel. Ontspanningsgeriewe, visvang, tennis en swem. Geleë in 'n wildpark met vriendelike en hulpvaardige inwoners.
20 km vanaf Silver Lakes, Pretoria.
Houthuis (log cabin), semi-dubbelverdiepinggebou met:
2 slaapkamers met ingeboude kaste
2 badkamers
Oopplan-kombuis en leefarea
Kombuis met ingeboude kaste, yskas en diepvrieskas
Gasstoof, sonkrag-geiser en
sonkrag-elektrisiteitsstelsel
2 LG-lugversorgers
Anthracite-verwarmingsstoof
Stoep met wasarea en braaigeriewe
Kroegtoonbank
Parkering vir 4 voertuie
Onderdakstoep
Tuinwoonstel met:
1 slaapkamer
1 badkamer
Oopplan-kombuis
Lugversorger
Read more...