Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 15
R 38 000 000

Farm for Sale in Douglas Rural

Douglas, Douglas Rural

Erf Size 5 187 ha
Farm for sale in Douglas Campbell District
5 187ha Wild- en Veeplaas | Noord-Kaap

Hierdie uitsonderlike 5 187 hektaar wild- en veeboerdery bestaan uit agt aangrensende titelaktes en word as 'n lopende boerdery (going concern) aangebied. Dit bied 'n unieke geleentheid om 'n gevestigde boerdery met bestaande infrastruktuur en bedrywighede oor te neem.

Die verkoop sluit nie net die grond in nie, maar ook die bestaande wild, alle boerderytoerusting, die inhoud van alle geboue (met enkele uitgeslote items), asook drie plaasvoertuie, wat 'n gladde oorgang na die nuwe eienaar verseker.

Hierdie eiendom is ideaal vir wildboerdery, veeboerdery, jag, gasvryheid en ekotoerisme, met die voordeel dat dit as 'n volledig operasionele onderneming oorgedra word. Die wildtelling sal voor oordrag deur 'n onafhanklike instansie gedoen word Read more...
Listing Number
117436076
Type of Property
Farm
List Date
22 July 2026
Size of farm
5 187 ha
Distance From Town
0Km

Education

Scholtzfontein Primêre Skool
6.19km

Transport and Public Services

Hayfield
6.75km
Skietbaan
9.23km
Cook's Pride
10.73km