Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
0 of 21
R 11 500 000

Farm for Sale in Clanwilliam

Clanwilliam, Clanwilliam

Erf Size 3.86 ha

Pragtige Boomreike Goed Versorgde Gaste Plase met uitstekende geriewe

3,856 Ha Pragtige Boomreike Gaste Plasie met Kaaps Hollandse Geboue reeds Betrokke in die toerisme bedryf . 9 KM vanaf Clanwilliam in Boschkloof Vallei Gelee. 2,6 Ha Sitrus Bome onder Besproeiing ,Hoe Potentieele Gronde Hoofhuis het 2 slp Onsuites ,omring met pragtige Bome en tuine Addisionele Geboue met Garages waskamer en Stoorplek . 3 Rietdak Aparte cottages met Luukse Geriewe en Akkommodasie met meubels ,Swembad met pragtige Bome ,Tuine en omgewing 40,000 kub m Water Allokasie uit Jan Dissel Rivier , Baie Goeie Filters en Waterpompe in gebruik 70 KVA Kragopwekker in Gebruik vir Krag Onderbrekings UItstekende Toerisme geleendheid moenie Uitmis Nie Kontak my Dadelik asb
Listing Number
115881817
Type of Property
Farm
List Date
17 April 2025
Size of farm
3.856 ha
Zoning
Agricultural
Distance From Town
0Km

Education

Clanwilliam Sekondere
0.07km
Sederberg Primary
0.13km
Augsburg Landbougimnasium
1.37km
Dwarsrivier Sskv Primary
10.00km

Sports and Leisure

Ramskop Nature Reserve
0.35km

Food and Entertainment

Olifantshuis
1.60km