|   Next Listing https://property.landbou.com/property-for-sale-by-urban-link-jhb-zone-1-ag32356#112120981 Back to Results
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
Video
1 of 27
R 5 900 000

Farm for Sale in Calvinia Rural

Calvinia, Calvinia Rural

Plaas te Koop in Loeriesfontein Distrik - Noord-Kaap
Uitstekende skaapplaas te koop.
Hierdie plaas is goed geleë (ook veilig) en is n oorgansplaas tussen winterreën (Hantam) en Somerreën (Boesmanland).
Die weiding is goed opgepas en die plaas word oor die afgelope 8-10 jaar nie op volle drakrag geboer nie.

Grootte:
5850 Hektaar

Drakrag:
1/45 GVE

Weiding:
Gras en Bossieveld (Die weiding is tans goed as somer weiding.)
Plaas is skoon van "Prosopis" indringer bome en word streng hanteer om groei van bome te verhoed.

Verbeterings:
Die plaas is verdeel in 15 kampe met 4 stelle krale goed geleë tussen kampe vir vee hantering.
Die buite drade is ge-elektrifiseer vir beheer van ongediertes.

Water:
Die kampe word almal voorsien van water deur 7 windpompe.
Die gemiddelde diepte van boorgate is 30m
Water bied potensiaal vir groentetuin vir Read more...
Listing Number
112120981
Type of Property
Farm
List Date
10 December 2022
Pets Allowed
Yes
Bedroom
Bathrooms
1,Tweede aparte toilet.
Kitchens
1
Domestic
2
Reception Rooms
2
Garage
Parking
1
Outbuilding
1
Video Tour