Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 18
R 3 400 000

Farm for Sale in Brandvlei

Brandvlei, Brandvlei

Brandvlei plaas Te Koop – Stap in en boer!
Grootte: 4303 Ha

Top Veld en Infrastruktuur
• Veld: Geniet goeie soet gemengde bossie en grasveld.
• Verbeteringe: Die plaas is verdeel in 16 kampe met veesuipings.
• Water: Water word verskaf deur 4 boorgate, waarvan 1 'n deelgat is.
• Omheining: Baie netjiese plaas met goeie heinings en jakkalsproef omhein.
• Veegeriewe: Skaapkrale en 'n dipgat.

Gerieflike Woning
• Hoofhuis: Groot 6 slaapkamer woonhuis met 2 badkamers, kombuis, eet- en sitkamer. Woning benodig aandag.
• Ekstra: Daar is ook 'n geboude skuur en 2 werkershuise.

Unieke Ekstra’s
• Die plaas spog met 'n vliegtuigaanloopbaan!
• Dit is 'n baie netjiese plaas – letterlik 'n "Stap in en boer" geleentheid.

Moenie hierdie puik belegging misloop nie! Kontak ons gerus om te besigtig.
Listing Number
116729740
Type of Property
Farm
List Date
09 December 2025
Pets Allowed
No
Bedroom
Bathrooms
2
Kitchens
1
Domestic
2
Reception Rooms
2
Backup Water
Borehole

Education

Laerskool Brandvlei
1.45km
Brandvlei Intermediêre Skool
1.90km