)
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 11
R 8 925 000

Farm for Sale in Merweville

Beaufort West, Merweville

Erf Size 4 725 ha
Bees/Skaapplaas te koop (Merweville)
`n Skaapplaas in die Merweville area. Die plaas beskik oor goeie gemengde gras- en bossieveld (droë rivier lope met doringbome).
Daar is `n 4 vertrek woonhuis op die plaas, asook windpompe, kampe, damme en veehanterings geriewe.
Die eienaar is vir BTW gerigestreer.

Eskom: Nee
Boorgate: 10
Windpompe: 9
Damme: 2
Opgaardamme: 2
Suipings: 16+ Grond damme
Reënval: 160mm / jaar
Drakrag: 36ha/GVE 1:6/KVE
Soort weiding: Gemengde gras- en bossieveld
Kampe: 8
Toestand van draad: Goed
Krale: 3
Wildspesies:
Kleinwild
Trek Koedoes
Vlakvarke
Springbokke
Wildwering: Westelike heining
Verbeteringe/Geboue:
1 Slaapkamer woonhuis met 1 badkamer, sitkamer en kombuis.
Skeer skuur
Naaste dorp/veilingskrale/ko-operasie: Merweville
Listing Number
112755013
Type of Property
Farm
List Date
07 June 2023
Size of farm
4 725 ha
Bedroom
1
Bathroom
1
Kitchen
1
Distance From Town
0Km

Education

Merweville Primary
0.45km
George Fredericks Primary
0.46km

Transport and Public Services

Merweville NG Kerk
0.22km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Farm Expert Properties

View all properties for Sale

Karl Markram

Share



Print Print