Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 23
R 8 500 000

Farm for Sale in Ladismith

Ladismith, Ladismith

Besproeiingsplaas Ladismith
n Besonderse geleentheid om n goed ontwikkelde plaas te bekom vir die beginner of selfs as leefstyl of aftree geleentheid.
Hierdie goedgeprysde eenheid met reeds gevestigde inkomste is tans beskikbaar in die Ladismith omgewing. Kom ervaar die lewensstyl van die Klein Karoo!!

74 Ha besproeiingsplaas te Ladismith
10 Ha Amandels 5jr oud
13 Ha lusern

3 Slaapkamer woonhuis tans verhuur.
5 Arbeidershuise
2 Skure 25x12m

Gronddam as opgaar fasiliteit.
39 Ha ingelys by Floriskraal beurtkanaal.
Water vanuit Swartbergrivier.
3 Boorgate toegerus met sonpompe 35 000 L/u en 2 x 15 000 L/u.
Drup, vloed en verskuifbare pype word tans gebruik as besproeiingsstelsels.

Prys R8.5 milj as lopende saak indien gereg. vir BTW.
Listing Number
114855815
Type of Property
Farm
List Date
28 August 2024
Distance From Town
0Km

Education

Ladismith Sekondere
0.25km
Towerkop Prim
0.55km
Shalom Akademie
0.73km
Ladismith High School
1.25km
Dankoord Vgk Primary
10.16km

Transport and Public Services

Ladismith
0.49km
Shell
0.55km
Ottohager
0.62km
Total
0.87km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tuinroete Eiendomme

View all properties for Sale

Dolph Nel

Share



Print Print