Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 26
R 7 500 000

Farm for Sale in Groblershoop

Groblershoop, Groblershoop

Erf Size 3 915 ha
Veeplaas in Groblershoop omgewing te koop
Ons verkoper bied die volgende aan:
Binne veeplaas te koop geleë in die Groen Kalahari, rondom Groblershoop distrik met sagte rooi grond en harde bossie veld, Kameeldoring en Witgat bome. Verskeie kampe groter en kleiner, met water vir vee en / of wild. Die habitat is geskik vir bees, skaap, boerbokke, wild en eko-toerisme. Hier is goeie infrastruktuur en die verbeteringe is ‘n welkome gesig soos onder andere die ruim onthalers woonhuis met sonkrag.

Die volgende wild kom in klein hoeveelhede voor op die plaas: springbokke, gemsbokke en trek kudus asook klein wild en vlakvarke.

Die plaas is basies ? gerieflike “instap-en-boer” plaas, waarmee tot met 140 grootvee of 840 kleinvee of natuurlik enige kombinasie daarvan tesame met wild geboer kan word. Met betrekking tot die weiding, Read more...
Listing Number
115101481
Type of Property
Farm
List Date
21 October 2024
Size of farm
3 915 ha
Distance From Town
0Km

Education

Sternham Intermediëre Skool
0.48km
Laerskool Groblershoop
1.75km
Hoërskool Groblershoop
1.83km
Topline Intermediate School
7.04km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Farm Expert Properties

View all properties for Sale

Jaco Kriek

Share



Print Print